Donderdag 02 Junie 2022

Augustus Maand in die Mariepskop Woud

 

Wandelroetes in die bergwoud raak baie makliker gedurende die herfs, winter en vroeg-lente want die ruigtes en skruike onder die bome maak meer oop. 

Kom kuier dan wys ons u die unieke bioom hier teen die berg!

Maak 'n bespreking

  Vra gerus vir 'n kwotasie: Epos   akmaccommodation@gmail.com Telefoon / WhatsApp   +27 63 206 9362