Menu 1. Algemene Inligting


ALKANTMOOI / "ALL-DIRECTIONS-BEAUTIFUL"

Alkantmooi Akkommodasie bied rustige “rustic” verblyf teen die Mariepskop berg van Kampersrus, naby Orpen Hek, Hoedspruit en East Gate Lughawe. Om die draai vanaf byvoorbeeld die Blydepoort Dam en Moholoholo Wildlife Rehabilitation Centre. 55km vanaf Orpen Hek Kruger Nasionale Park, 39km vanaf Hoedspruit dorp, en 47km vanaf Hoedspruit East Gate Lughawe.

Alkantmooi bied gaste die keuse van twee chalet's en 'n kampeer terrein, beskikbaar vir byvoorbeeld 1 tot 8 chalet gaste plus die moontlikheid van addisionele kampeerders met eie kampeer toerusting.

'n Heerlike barbeque braai area is beskikbaar.

Beskikbaarheid en bsprekings: Kyk gerus op ons kalender of kontak ons vir spesifieke datums; 

AirBnB: Alkantmooi Maroela Chalet

Kontak ons Menu 8 Kontak besonderhede

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Maak 'n bespreking

  Vra gerus vir 'n kwotasie: Epos   akmaccommodation@gmail.com Telefoon / WhatsApp   +27 63 206 9362