Menu 5. Omgewing - Restaurante, Winkels en Besienswaardighede


Restaurante en winkels in die omgewing


Vanaf Alkantmooi het u toegang tot Kampersrus; Restaurante, Bakkery, Slaghuis, Wegneemetes, Kuierkroeg (Pub) en winkels, die vulstasie en winkel, asook 'n aantal opsies in die omgewing.

Ook is Hoedspruit en Ackornhoek se winkelsentrums en Malls slegs 30km weg.


Omliggende besienswaardighede


U kan gerus uitstappies na die aantreklikhede van Kruger tot Canyons Biosfeer en ander aktiwiteite in die omgewing oorweeg. Ons gesels en stel graag uitstappies voor wat u belangstellings te pas.


1. Kruger tot Klowe https://kruger2canyons.org/kruger-to-canyons/

2. Kruger tot Klowe se voëlkyk https://www.birdlife.org.za/go-birding/birding-routes/birding-routes-limpopo/kruger-to-canyons-birding-route/

3. Hoedspruit https://www.hoedspruit.co.za/history-of-hoedspruit
        Daguitstappies https://www.hoedspruit.co.za/day-trips

4. Orpenhek Krugerwildtuin
    http://www.krugerpark.co.za/Kruger_Park_Game_Viewing_Routes-travel/orpen-gate-route-map.html

5. Moholoholo Wildsrehabilitasiesentrum http://www.moholoholo.co.za/

6. Boeremark http://www.hoedspruitcc.co.za/index.php/13-home-blog/27-farmers-market

7. Klaseriedam, Olifant's en Blyderivier https://en.wikipedia.org/wiki/Olifants_River_(Limpopo)

8. Blydepoortdam https://en.wikipedia.org/wiki/Blyderivierpoort_Dam

Geen opmerkings nie:

Plaas 'n opmerking

Maak 'n bespreking

  Vra gerus vir 'n kwotasie: Epos   akmaccommodation@gmail.com Telefoon / WhatsApp   +27 63 206 9362