Maak solank reg vir K2C Run… 2023.
("Use Translate for your Language") 'n "Rustic Mountain Lodge" in hektare privaat woud, vir net jou groep, geen ander gaste of personeel nie. Vir 1 tot 8 mense bied Alkantmooi rustige gesins-selfsorg-, selfsorgverblyf op die Mariepskopberg van Kampersrus, naby die Krugerwildtuin, Hoedspruit en East Gate-lughawe. Naby Blydepoortdam, Moholoholo Wildrehabilitasiesentrum en Kampersrus-winkels. 55km vanaf Orpen hek Kruger Nasionale Park, 39km van Hoedspruit, en 47km van Hoedspruit East Gate Lughawe.
Maandag 01 Augustus 2022
Donderdag 02 Junie 2022
Augustus Maand in die Mariepskop Woud
Wandelroetes in die bergwoud raak baie makliker gedurende die herfs, winter en vroeg-lente want die ruigtes en skruike onder die bome maak meer oop.
Kom kuier dan wys ons u die unieke bioom hier teen die berg!
Teken in op:
Plasings (Atom)
Maak 'n bespreking
Vra gerus vir 'n kwotasie: Epos akmaccommodation@gmail.com Telefoon / WhatsApp +27 63 206 9362
